Welkom by Vlieg.Afrikaans!
Goedkoper vliegkaartjies as by ons, gaan jy nie sommer kry nie.
Ons gaan seker maak dat jy die goedkoopste vlugte kry om te boek. Ons gaan vir jou die goedkoop vlugte soek wat jou sak gaan pas! Laat ons die harde werk doen terwyl jy gemaklik agteroor sit.
Ons vergelyk goedkoop vliegtuig kaartjies van verskeie lugrederye in ‘n kits!
Dis tyd dat ons ons eie Afrikaanse webblaaie ondersteun. Dis tyd om weer aan ons eie voorspoed te bou. Google het die vliegkaartjie mark gemonopoliseer. Lank genoeg het Google en die uitheemse reisagente die Afrikaanse mark vir hulleself gehou en teen Afrikaanssprekendes gediskrimineer.
Word deel van die landswye herlewing van die Afrikaanse taal en kultuur. Onthou om van nou af jou vlugte te boek op Vlieg.Afrikaans.co.za en so ook jou deel te doen om weer Afrikaanse welvaart te bou temidde van al die teenstand wat ons in die gesig staar. Doen eerder jou besigheid in Afrikaans en ondersteun Afrikaanse besighede.
Kies, en ondersteun, Afrikaans!
Jou Goedkoop vlug begin by ons!
Lekker vlieg!

