Kontak ons gerus indien u enige navrae het oor die web blad en indien u graag wil adverteer op ons premium webstuiste www.Vlieg.Afrikaans.co.za, of as jy net ‘n kompliment wil deel met ons, ons wil graag hoor van jou.
Indien jy egter ‘n navraag het oor u vlugbespreking, of veranderinge aan u vlug wil aanbring kan u gerus vir Travel Start bel op 021 468 3000 wat verantwoordelik is vir die admin van die vlugbesprekings. Hulle vriendelike personeel gaan u sommer vinnig kan help.
Groete by die huis en Geniet die vlug,
“Span Afrikaans”