Onthou asseblief SAFAIR laat slegs 7 kg handbagasie toe (plus’n klein persoonlike item), en dit word gewoonlik by die kaartjie ingesluit – daarom is hul vlugte dikwels goedkoper as ander. Ingeboekte bagasie is nie ingesluit nie en moet apart aangekoop word, byvoorbeeld ‘n 20 kg tas vir omtrent R155–R250 per vlug, en ekstra sakke kos gewoonlik meer.
Groete en lekker vlieg,
Die Afrikaanse Span.
Ons werk hard vir jou!