Suid Afrikaanse lugdienste

Lekker Vlieg!

Vind op die soekenjin hieronder die goedkoopste vliegtuig kaartjies wat u sak gaan pas.

Die soekresultate word in Engels vertoon om maklike integrasie met die vlugagentskappe se stelsels te verseker. 
(Tot ons dit binnekort alles in Afrikaans gaan boek – wag en kyk)

Onthou asseblief SAFAIR laat slegs 7 kg handbagasie toe (plus’n klein persoonlike item), en dit word gewoonlik by die kaartjie ingesluit – daarom is hul vlugte dikwels goedkoper as ander. Ingeboekte bagasie is nie ingesluit nie en moet apart aangekoop word, byvoorbeeld ‘n 20 kg tas vir omtrent R155–R250 per vlug, en ekstra sakke kos gewoonlik meer.

Groete en lekker vlieg, 

Die Afrikaanse Span.
Ons werk hard vir jou!